Home   -   About us   -   Our Artists   -   News   -   Contact us
 
 
Sort by: Per page:
Search within these results      

Johan van Coller

Johan van Coller is gebore in 1953 en woon in Pretoria, Gauteng.  Hy het homself die afgelope 10 jaar voorberei vir 'n tweede loopbaan as voltydse kunstenaar.  As 'n kunstenaar en versamelaar, weet Johan presies waarna hy streef in sy kuns.  Hy beskou homself as 'n realis, maar erken 'n neiging tot die impressionisme.  In sy opleiding het hy homself nie toegelaat om kortpaaie na kommersiele sukses te neem nie, maar streef hy daarna om 'n unieke styl met 'n soliede tegniek te ontwikkel.  Dit is 'n lang pad wat ingesluit die ontwikkeling van die vermoe om 'n diversiteit van temas met vertroue te kan hanteer.  Johan se gunsteling tema is figuur studies, maar hy doen ook stillewes, straattonele, landskappe en portretstudies met vertroue.  As 'n toegewyde Christen beoefen Johan kuns tot eer van God.  Hy glo sterk dat sy talent 'n gawe van God is en dalt alle eer aan God moet gaan.

Search Results 1 - 18 of 18

Image Catalogue > Johan van Coller

Browse Pages:   1 
Browse Pages:   1 
 
Home  |  About us  |  Art Gallery  |  News  -  Contact us  |  Copyright & Disclaimer   -   Design by Enogin